NG Heuwelkruin Snuffelhoekie
Sluit gerus by ons aan vir ons winkelopening en 2dehandse klereverkoping by die NG Kerk Heuwelkruin op Vrydag, 28 Augustus vanaf 11:00-15:00. Ons gaan ook heerlike pannekoeke te koop hê teen R7-00 elk en voorafbestellings kan geplaas word by Lalique by 082 961 1395. Kom snuffel gerus rond vir 'n lekker winskoop!!
Venue: NG Kerk Heuwelkruin
| Event date: 28 August 2026, 11:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: Stratfordstraat 43, Heuwelsig
| Contact Number: 082 961 1395
| Contact Email: hkruin@ngheuwelkruin.org.za
