On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Reitz Lions Gholfdag

Reitz Lions Gholfdag

Ons ou 'n rolbaldag om fondse in te samel vir die Reitz Lions. Ons gebruik die fondse vir die minderbevoorregte kinders en huisgesinne om vir hulle te voorsien van kos, klere, doeke en dan ook soos nodig van brille, ens. Al ons projekte wat ons aanpak doen ons vrywillig om ons gemeenskap te help waar ons kan - dis vir ons 'n passie om te hellp en 'n glimlag te sien op mense se gesigte wat dit nodig het.

Venue: REITZ ROLBAL CLUB  | Event date:  01 September 2026, 08:35  | Area:  Free State  | City:  REITZ  | Address:  | Contact Number:  060 505 2137  | Contact Email:  annatjie.a.leroux@gmail.com
View All

News

Vegetaries? Pasop vir toksiene in alternatiewe produkte vir vleis

’n Groot opname van plant-gebaseerde kosse en drankies wat in die Verenigde Koninkryk verkoop word, het ’n verrassende bevinding opgelewer wat mense twee keer sal laat dink voor hulle dit inneem.  Read More


Skikking oor veiliger sosiale media kan ook SA kinders bevoordeel

Meta, die maatskappy agter Facebook en Instagram, het vandeesweek ’n geskiedkundige skikking in die VSA bereik om kinders se veilige gebruik van sosiale media te versterk.  Read More


Meer as 800 vermis ná Nepal-vloedgolf

Nepal se toerismeraad bevestig kontak kon nog nie gemaak word nie met 644 toeriste ná verwoestende oorstromings in die Bhotekoshi-riviergebied op die grens met Tibet.  Read More


Wat jy eet voor 2 jaar oud kan jou gesondheid knou tot in 70’s

Die hoeveelheid suiker wat ’n kind voor sy tweede verjaardag inneem, kan sy gesondheid beïnvloed as hy ouer word, selfs tot in die sewentigs.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.