On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Bloem-Familie-Trekkerfees

Bloem-Familie-Trekkerfees

Die jaarlikse Bloem-Familie-Trekkerfees vind plaas by Ferreira Museum te Kwaggafontein. Dag vol trekkers, enjins, uitstallers en pret vir die hele gesin. Kom kuier saam met ons by die fees van die jaar.

Venue: Ferreira Museum  | Event date:  31 October 2026, 08:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: 16 Spesery laan, Kwaggafontein, Bloemfontein  | Contact Number:  0828151727  | Contact Email:  rudieh@absamail.co.za
View All

News

Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


Israeli’s stembus toe: Jonges kan sleutelrol speel

Met minder as ’n week oor voordat Israeli’s op 27 Oktober stembus toe gaan, dui die jongste meningspeilings daarop dat die verkiesing in ’n groot mate deur jong en eerstekeer-kiesers beslis kan word.  Read More


Frankryk kondig aandklokreëls aan teen erge onrus

Terwyl daar geen teken is dat die gewelddadige betogings in Frankryk binnekort gaan eindig nie, magtig die eerste minister stadsregerings om ’n aandklokreël in te stel waar dit nodig is om stabiliteit...  Read More


VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.