On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: BOK EN BILTONG RUGBYAAND

BOK EN BILTONG RUGBYAAND

DATUM: 13 November | TYD: 17h30 vir 18h00 | PLEK: Portugese Saal, Klerksdorp | KOM KUIER SAAM MET SPRINGBOK-RUGBYLEGENDES (Rudie Vleis Visagie, Jaco Kriel, Willem Alberts met Dawie Spies as koördineerder) EN KOM HOOR HULLE STORIES. | KOSTE: R2000 per tafel van 10 of R200 p/p | Sluit in vingerhappies en water/koeldrank. GEEN ALKOHOL. Vir meer inligting kontak FRIEDA by 0722201581.

Venue: Portugese Saal  | Event date:  13 November 2026, 17:30  | Area:  North West  | City:  Klerksdorp  | Address:  | Contact Number:  0722201581  | Contact Email:  rudavisagie777@gmail.com
View All

News

Vlaag bomdreigemente tref skole in Italië

Verskeie Italiaanse skole is ontruim nadat byna 300 skole bomdreigemente ontvang het in ’n vlaag voorvalle wat Europa teister.  Read More


Trump-mediasteunpilaar erken haat teen hom kelder Republikeine

Die omvang van die openbare teenstand teen Donald Trump het ’n belangrike rol gespeel in die Republikeine se swaar nederlaag in die Amerikaanse middeltermynverkiesing.  Read More


Demokratiese golf spoel oor VSA in historiese verkiesing

Die Demokrate het in die Amerikaanse middeltermynverkiesing beheer oor albei huise van die Kongres verower danksy geskiedkundige oorwinnings in tradisionele Republikeinse vestings wat wyd vertolk word...  Read More


Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.