Community Event
You are viewing: Hoërskool Martin Ooshuizen Gesins EKO-4x4 en Knipmesbraai met Kakiebos Live
Hoërskool Martin Ooshuizen Gesins EKO-4x4 en Knipmesbraai met Kakiebos Live
Die Eko-4x4 vind plaas op HMO se skoolplaas met verskeie aktiwiteite wat die deelnemers by verskillende punte aan deelneem. Die 4x4-manne kan kom Boskamp van die aand van die 23ste tot die oggend van die 25ste Oktober. Die dag word afgesluit met 'n knipmesbraai(eet sommer van die rooster af) en 'n "Live band" Kakiebos. Daar is verskeie pryse om te wen. Dit beloof om 'n lekker gesins kuier te wees. Die Eko-4x4 vorm deel van die HMO Roete-en-Ritme-Fees. Inligting WhatsApp: Elsa 082 563 8072
Venue: Hoërskool Martin Oosthuizen Skoolplaas
| Event date: 24 October 2026, 07:00
| Area: Northern Cape
| City: Kakamas
| Address: Voortrekker weg, Kakamas, 8870
| Contact Number: 0825638072
| Contact Email: ov.hmoskool@gmail.com
