On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: CVO Eendrag Karnaval

CVO Eendrag Karnaval

CVO KARNAVAL 2026 Maak jou reg vir ’n fantastiese dag vol pret, vermaak, kos, musiek en kuier! Datum: 31 Oktober 2026 Plek: Rietbos, Jan Kempdorp – Ou Rally-gronde. Bring die hele familie en kom geniet ’n dag wat jy nie wil misloop nie. 30+ uitstallers – kom loer, koop en ondersteun ons plaaslike entrepreneurs. Vermaak vir die kinders – daar is iets vir die kleinspan om die hele dag te geniet. Heerlike kos – kom kuier saam en geniet iets lekkers. Kontantkroeg – ontspan en geniet die dag saam met vriende en familie. Maar die pret eindig nie daar nie! DANS NA DIE TYD – VANAF 18:00 Kom dans die aand weg saam met vriende en familie. Daar sal tydens die dans ook kos en ’n kontantkroeg beskikbaar wees. Kom ondersteun die CVO Karnaval, ondersteun ons gemeenskap en geniet ’n dag vol lekker mense, lekker kos en lekker tye. 31 OKTOBER – RIETBOS, JAN KEMPDORP Bring jou mense, bring jou kuiergees en kom maak herinneringe saam met ons.

Venue: Rietbos  | Event date:  31 October 2026, 08:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Jan Kempdorp  | Address: Old Rally Grounds (Ou Rally gronde), Grens Street  | Contact Number:  0725225036  | Contact Email:  greynecke671@gmail.com
View All

News

Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


Israeli’s stembus toe: Jonges kan sleutelrol speel

Met minder as ’n week oor voordat Israeli’s op 27 Oktober stembus toe gaan, dui die jongste meningspeilings daarop dat die verkiesing in ’n groot mate deur jong en eerstekeer-kiesers beslis kan word.  Read More


Frankryk kondig aandklokreëls aan teen erge onrus

Terwyl daar geen teken is dat die gewelddadige betogings in Frankryk binnekort gaan eindig nie, magtig die eerste minister stadsregerings om ’n aandklokreël in te stel waar dit nodig is om stabiliteit...  Read More


VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.