On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
Show Background
NEXT: 20:00 - 23:59 Saturday Nights with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Viliers Agri en Visfees

Viliers Agri en Visfees

Kom geniet n dag propvol musiek, vermaak, heerlike kos, n biertent en pret vir die hele gesin! Optredes deur Fran Prins en Franja du Plessis. Remi die Riemlander en Klax_Cosplay gaan die kinders vermaak. Dames oggend saam met Jenna-Leigh Bilong. Visvang kompetisie. Besoek ons webblad www.villiersfestival vir meer info.

Venue: Vaal Vakansie Oord  | Event date:  21 November 2026, 09:00  | Area:  Free State  | City:  Villiers  | Address: No 1 Vrede Straat , Villiers  | Contact Number:  072 316 5060  | Contact Email:  mariusme@iafrica.com
View All

News

Vlaag bomdreigemente tref skole in Italië

Verskeie Italiaanse skole is ontruim nadat byna 300 skole bomdreigemente ontvang het in ’n vlaag voorvalle wat Europa teister.  Read More


Trump-mediasteunpilaar erken haat teen hom kelder Republikeine

Die omvang van die openbare teenstand teen Donald Trump het ’n belangrike rol gespeel in die Republikeine se swaar nederlaag in die Amerikaanse middeltermynverkiesing.  Read More


Demokratiese golf spoel oor VSA in historiese verkiesing

Die Demokrate het in die Amerikaanse middeltermynverkiesing beheer oor albei huise van die Kongres verower danksy geskiedkundige oorwinnings in tradisionele Republikeinse vestings wat wyd vertolk word...  Read More


Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.