On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan OFM
Show Background
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Olebogeng
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Lekker Koue Sondag Middagete

Lekker Koue Sondag Middagete

Nie lus om kos te maak nie... geen probleem, ons kan help. Lekker koue Sondag middagete om weg te neem. Op die spyskaart het ons gebraaide hoender, hamskywe, aartappelslaai en koolslaai. Vir die soettand het ons heerlike malvapoeding, met of sonder vla, en dit alles, vir slegs R120. Kontak vir Adele op 065 230 2008, voor/op 25 November 2026 om jou bestelling te plaas. Etes kan afgehaal word na die oggenddiens by die Deo Gloria Saal.

Venue: Wilgehof Gemeente  | Event date:  29 November 2026, 10:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Johannes Rabie Str 9, Wilgehof , Bloemfontein  | Contact Number:  0652302008  | Contact Email:  ethney1@vodamail.co.za
View All

News

Vlaag bomdreigemente tref skole in Italië

Verskeie Italiaanse skole is ontruim nadat byna 300 skole bomdreigemente ontvang het in ’n vlaag voorvalle wat Europa teister.  Read More


Trump-mediasteunpilaar erken haat teen hom kelder Republikeine

Die omvang van die openbare teenstand teen Donald Trump het ’n belangrike rol gespeel in die Republikeine se swaar nederlaag in die Amerikaanse middeltermynverkiesing.  Read More


Demokratiese golf spoel oor VSA in historiese verkiesing

Die Demokrate het in die Amerikaanse middeltermynverkiesing beheer oor albei huise van die Kongres verower danksy geskiedkundige oorwinnings in tradisionele Republikeinse vestings wat wyd vertolk word...  Read More


Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.