Dit is VRYSTAAT NASORGSENTRUM SE JAARLIKSE LIGGIEFEES - tot 28 November! 20 November is dit Kerssang saam met Willem Postma Laerskool se koor en Doxa Deo Noord. Kom sing saam! En hierdie jaar gaan dit GROTER en BETER wees as ooit tevore! Elke aand tot 28 November 2026 18:00 – 22:00 Kom beleef ’n Afrika-Kersfees Wonderland saam met ons! Wonderlike vermaak Hope pret vir oud en jonk Heerlike kosstalletjies ’n Magiese atmosfeer met pragtige Kersliggies Kosbare oomblikke vir die hele familie TOEGANG: Slegs ’n donasie! Bring jou familie en vriende en kom vier die feestyd saam met ons. Dis ’n Kersfeeservaring wat jy nie wil misloop nie!
Community Event
You are viewing: Vrystaat Nasorg Sentrum se Liggiefees Kerssang - 20 November
Vrystaat Nasorg Sentrum se Liggiefees Kerssang - 20 November
Venue: Vrystaat Nasorg Sentrum
| Event date: 20 November 2026, 18:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: Bloemendal weg
| Contact Number: 0514366034
| Contact Email: ot@fsnasorg.org
