On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Jaffels en Kerrie en rys te koop - PPK Kerk Welkom

Jaffels en Kerrie en rys te koop - PPK Kerk Welkom

Lekker maalvleis, ontbyt en melktert jaffels te koop teen R30 elk asook kerrie en rys teen R35 elk. Plaas jou bestelling vroegtydig om teleurstelling te voorkom en aflewering te reël. Kontak Past Willie Els by 071 139 9437, Hannelie 082 743 3474 en Elize by 082 401 2031. Aflewering slegs in Welkom. Bestellings kan ook opgetel word by die PPK Kerk by 53 Tempestweg, Bedelia, Welkom

Venue: PPK Welkom  | Event date:  27 November 2026, 08:00  | Area:  Free State  | City:  Welkom  | Address: 53 Tempestweg , Bedelia , Welkom  | Contact Number:  Pastoor Willie Els 071 139 9437
View All

News

Vlaag bomdreigemente tref skole in Italië

Verskeie Italiaanse skole is ontruim nadat byna 300 skole bomdreigemente ontvang het in ’n vlaag voorvalle wat Europa teister.  Read More


Trump-mediasteunpilaar erken haat teen hom kelder Republikeine

Die omvang van die openbare teenstand teen Donald Trump het ’n belangrike rol gespeel in die Republikeine se swaar nederlaag in die Amerikaanse middeltermynverkiesing.  Read More


Demokratiese golf spoel oor VSA in historiese verkiesing

Die Demokrate het in die Amerikaanse middeltermynverkiesing beheer oor albei huise van die Kongres verower danksy geskiedkundige oorwinnings in tradisionele Republikeinse vestings wat wyd vertolk word...  Read More


Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.