On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Kuier-Kuier Kersmark

Kuier-Kuier Kersmark

Kom maak 'n draai tussen Donderdag en Saterdag by ons jaarlikse kersmark. Ons het geskenke vir jonk en oud, en heerlike happies. Vrydagmiddag is daar ook vir die kinders gratis roommys!

Venue: NG Kerk Kimberley Harmonie  | Event date:  26 November 2026, 09:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Monument Heights, Kimberley  | Address: 30 Kekewich Drive, Monument Heights  | Contact Number:  0609402533  | Contact Email:  bianca@ngkharmonie.co.za
View All

News

Vlaag bomdreigemente tref skole in Italië

Verskeie Italiaanse skole is ontruim nadat byna 300 skole bomdreigemente ontvang het in ’n vlaag voorvalle wat Europa teister.  Read More


Trump-mediasteunpilaar erken haat teen hom kelder Republikeine

Die omvang van die openbare teenstand teen Donald Trump het ’n belangrike rol gespeel in die Republikeine se swaar nederlaag in die Amerikaanse middeltermynverkiesing.  Read More


Demokratiese golf spoel oor VSA in historiese verkiesing

Die Demokrate het in die Amerikaanse middeltermynverkiesing beheer oor albei huise van die Kongres verower danksy geskiedkundige oorwinnings in tradisionele Republikeinse vestings wat wyd vertolk word...  Read More


Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.