National
SA rugbypubliek geskok oor Louis Luyt se dood─── 15:15 Fri, 01 Feb 2013
Owen Kock
Bloemfontein - Die Suid-Afrikaanse rugbypubliek is geskok oor die nuus dat Louis Luyt, ‘n voormalige president van SA Rugby, vanoggend op 80-jarige ouderdom oorlede is.
Dit is nog nie duidelik presies waaraan Luyt dood is nie.
Hy was president van die Suid-Afrikaanse rugbyunie toe die Springbokke in 1995 die Wêreldbekertoernooi op eie bodem gewen het.
Legendariese Vrystater Gysie Pienaar was hulpafrigter van die Springbokke tydens dié toernooi, en was ook geskok om van Luyt se dood te verneem.
Eyewitness News berig dat Luyt in 'n hospitaal in Durban oorlede is.

Gysie Pienaar: