On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

National

"Modimolle-monster" getuig vandag

───   08:55 Tue, 16 Apr 2013

"Modimolle-monster" getuig vandag | News Article
Pretoria - Die sogenaamde Modimolle-monster, Johan Kotze sal na verwagting vandag die getuiebank betree om homself te verdedig teen aanklagte dat hy die verkragting en marteling van sy eksvrou, Ina Bonnette, gereël het, en haar seun, Conrad doodgeskiet het. Kotze se regsverteenwoordiger, Piet Greyling, het reeds aangedui dat hulle sal aanvoer dat Kotze nie aanspreeklik gehou kan word vir sy dade op 3 Januarie nie. Karin Labuschagne doen verslag:

Kotze en sy drie medebeskuldigdes, Andries Sithole, Pieta Mohlane, en Frans Mphaka word aangekla van moord, verkragting en aanranding.

Jacaranda 94.2

Podcasts

Karin Labuschagne :

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.