On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Eerste perde arriveer vir Fauresmith uithourit

───   15:38 Wed, 26 Jun 2013

Sabrina Dean

Bloemfontein - Die eerste perde vir vanjaar se nasionale perde-uithourit by Fauresmith het reeds begin aankom.

Die uithourit in die hartjie van die Suid-Vrystaat, wat vanjaar van 2 tot 4 Julie plaasvind, word beskou as een van die moeilikstes ter wêreld, weens die uitdagende terrein, die afstand van 200km, drie agtereenvolgende dae in die saal en die Vrystaatse koue.

Organiseerder, Rienie White, sê die eerste perde van die Wes-Kaap het vanoggend aangekom.

'n Finale veeartsondersoek vind Maandag plaas. White hoop dat ten minste 400 perde fiks verklaar sal word om te kan wegspring. Dit is die 40ste keer dat dié moordende rit plaasvind.



Podcasts

Fauresmith perde-uithourit organiseerder, Rienie White:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.