On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Central SA

NK se eerste windplaas aan nasionale netwerk gekoppel

───   13:42 Wed, 18 Nov 2020

NK se eerste windplaas aan nasionale netwerk gekoppel | News Article

Die Kangnas-windplaas, die eerste in sy soort in die Noord-Kaap, is aan die nasionale kragnetwerk gekoppel.


Dié windplaas, buite Springbok in die Namakwaland streek, sal krag vir nagenoeg 154 huishoudings in die dorp en omliggende omgewing verskaf. 

Die koppeling aan die nasionale netwerk is deel van die regering se plan om hernubare energie op te wek en te koop. 

Die windplaas, met sy 61 turbines, is deur plaaslike inwoners opgerig. Nagenoeg 33 soortgelyke windplase word tans regoor Suid-Afrika beplan.



OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.