On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nikki
Show Background
NEXT: 18:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

National

Leon Schuster verlig oor broer

───   17:31 Mon, 20 Jan 2014

Sabrina Dean
 
Bloemfontein - Bekende Suid Afrikaanse komediant en akteur Leon Schuster sê hy is baie verlig dat sy enigste broer ‘n massiewe hartaanval die naweek oorleef het.
 
Johan Schuster, wat op 64, twee jaar ouer is as sy bekende broer, is in ‘n bestendige toestand en sterk tans goed aan in die Mediclinic Bloemfontein se intensiewesorgeenheid. Leon sê hy is op die oomblik in Bloemfontein om sy broer te ondersteun.

Leon sê gelukkig was sy broer reeds in die hospitaal toe dit gebeur het en 'n dokter kon binne drie minute optree. Hy sê sy broer het die dokter se goeie raad ter harte geneem en sal die lewe voortaan 'n bietjie rustiger neem.


 

Podcasts

Komediant en akteur Leon Schuster:

More from National

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.