On Now
Weekends 20:00 - 23:59
Saturday Nights OFM
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Local News

Wesselsbron-renosters moontlik van kant gemaak

───   OWEN KOCK 17:54 Tue, 25 Aug 2015

Wesselsbron-renosters moontlik van kant gemaak | News Article

Wesselsbron - Die twee gewonde renosters van die wildboer Japie Pienaar van Wesselsbron is opgespoor, maar hulle lyk nie goed nie.

Volgens Pienaar is die bul en die koei in ‘n gehawende toestand en die kans bestaan dat hulle uitgesit sal moet word, maar hy wag vir natuurbewaring om môre by te wees wanneer die diere ondersoek word voor enige besluite geneem word.

Die diere is Sondag op die wildplaas Brakfontein geskiet en die booswigte is nog nie aangekeer nie.

Pienaar sê dit lyk in die stadium of die kalfie na ‘n rehabilitasiesentrum in die Noord-Kaap sal gaan, aangesien die koei se melk besig is om op te droog.

 

Owen Kock/OFM-nuus

 

 

 


Podcasts

Japie Pienaar:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.