On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Kondensmelk melkkos – Dubbel die lekkerte

───   08:22 Sat, 03 May 2014

Kondensmelk melkkos – Dubbel die lekkerte | News Article
Bestanddele:

1 blik kondensmelk
2 koppies water
1 liter melk
1 koppie meel
125 ml botter
Bietjie sout

Metode:

Meng die kondensmelk, water en melk saam in ’n kastrol. Jy kan suiker byvoeg as dit nie soet genoeg is nie. Vryf die botter in die meel in, sodat dit soos krummels lyk. Voeg die sout by. Wanneer die melkmengsel warm is, word die meelmengsel bygevoeg, en geroer totdat alles saam kook en dik geword het. Bedien warm met kaneelsuiker.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.