On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Kring om son eintlik niks vreemds: Meteoroloog

───   DANE BEISHEIM 16:55 Wed, 06 Nov 2013

Kring om son eintlik niks vreemds: Meteoroloog | News Article
Dane Beisheim
 
Potchefstroom - Talle inwoners van Rustenburg tot Potchefstroom het vanoggend kop gekrap oor ’n vreemde kring om die son, maar volgens meteoroloog, Johan van der Walt van die NWU Potchefstroom-kampus is dit ’n natuurlike verskynsel.
 
Van der Walt sê cirruswolke hoog bo in die atmosfeer bevat talle yskristalletjies wat die son se lig op ’n spesifieke manier opbreek.

Podcasts

NWU meteoroloog, Johan van der Walt :

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.