On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

National

Geliefde Afrikaanse sanger sterf in motorongeluk

───   18:07 Fri, 30 Mar 2012

Geliefde Afrikaanse sanger sterf in motorongeluk | News Article

Karien Jordaan

Suid-Afrika se vermaakbedryf is vanmiddag geruk met die nuus dat geliefde sanger en komediant, Zak van Niekerk in 'n motorbotsing buite Sasolburg omgekom het. Mede-kunstenaar, DJ Ossewa sê Zak sou môre in die Vereeniging Barnyard teater 'n DVD opneem. Vele van die kunstenaars wat OFM Nuus genader het was te aangedaan om op rekord iets te sê. Huldeblyke stroom ook in op Zak se Facebook Blad. ER24 se Vanessa Jackson het die inligting.

 

Foto van Facebook


Podcasts

Geliefde Afrikaanse sanger sterf in motorongeluk:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.