On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams

National

Leeu wat toeris doodgebyt het sal nie van kant gemaak word nie

───   06:41 Tue, 02 Jun 2015

Leeu wat toeris doodgebyt het sal nie van kant gemaak word nie | News Article

Johannesburg - Die leeu wat 'n Amerikaanse toeris in die Leeupark in Johannesburg doodgebyt het, sal nie van kant gemaak word nie.

Die vrou is gistermiddag aangeval toe sy en 'n manlike metgesel met 'n motor in die park gery het. Haar venster was oop toe die leeu haar aangeval het.
 
Die bestuurder van die Leeupark, Scott Simpson, het diereliefhebbers gewaarsku om die reëls na te kom as hulle parke en wildplase besoek.
 
Simpson sê die leeu sal waarskynlik na 'n ander park verskuif word. Hy sê hulle het nog 'n stuk grond met heelwat diere. Volgens die SAUK sal die leeu moontlik daarheen geneem word aangesien daar nie besoekers is nie.
 
AlgoaFM

Podcasts

Scott Simpson:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.