OFM Business
Finansiële beplanning kort elke jaar hersiening─── 21:32 Wed, 03 Jun 2020
Hoe beinvloed die huidige inflasie en rentekoerse jou finsiële beplanning?
Kan mens aanneem dat die vorige jaar se model nogsteeds geld, of moet mens jou planne gereeld nagaan en aanpas? Christo Zwiegelaar verduidelik meer oor hoe dit alles werk.
Finansiële beplanning kort elke jaar hersiening:
