On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

A Slice of Life

Mommy Matters - Nageboorte depressie kan behandel word

───   13:20 Mon, 26 May 2014

Mommy Matters - Nageboorte depressie kan behandel word | News Article
As jy ‘n nuwe mamma is dan kan die hele aanpassing met 'n baba in die huis oorweldigend wees en voel jy dalk meer alleen as wat jy gedink het jy sou voel met ‘n nuwe lid in die gesin. Gelukkig is daar hoop – hoekom sluit jy nie by ‘n ondersteuningsgroepie aan nie? Daar is baie mammas wat hulle kennis graag deel in ‘n gemaklike en vertroulike omgewing.
 
 
Darhita Mouton van “Powerfully Prepared Moms” is ‘n suster met ‘n passie vir mammas en hul babas. Sy het laas week gesels oor nageboorte depressie en hoe dit van Baby Blues verskil. Die week deel sy haar insig oor die behandeling van Baby Blues en hoe jy dit sonder medikasie kan verbeter. Sy vertel van haar ondersteuningsgroepie in Bloemfontein. Luister gerus na die podcast hier onder met al die inligting.
 
Vir meer inligting is jy welkom om Darhita na ure te kontak – sy kan mammas dwars oor die streek help met al haar kontakte. Na ure 072 682 6134 of per epos darhita.mouton@gmail.com
 
Mommy Matters hoor graag van jou en as jy 'n voorstel het of dalk raad nodig het stuur gerus vir my 'n epos - yolanda@ofm.co.za

Podcasts

Mommy Matters - Nageboorte depressie is algemeen in SA:

Mommy Matters - Wat is 'n ondersteuningsgroepie vir ma's?:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.