On Now
Weekends 09:00 - 13:00
The Central SA Top 40 Pulane
Show Background
NEXT: 13:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

NK-boer praat oor uitbraak van springkaanplaag

───   ELSABÉ RICHARD 05:30 Thu, 08 Apr 2021

NK-boer praat oor uitbraak van springkaanplaag | News Article
FOTO: BBC

Boere is steeds hard besig om in sekere dele van die Noord-Kaap sprinkane te bestry.

Dit is volgens Drienus van Zyl, ‘n boer uit die Kakamas-omgewing. Hy sê die omvang van die uitbraak in sy omgewing, het hy laas in die 1970’s aanskou. 

Sien onderstaande PODCAST



OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.