On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse

───   05:00 Thu, 12 Aug 2021

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse | News Article

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe.

Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. 

Sien PODCAST below

Volgens Derksen het speenkalwers op die plaaslike veilings, onder 200kg, teen R41,07 per kg verkoop. Speenkalwers tussen 200kg en 250kg het teen R37,95 en speenkalwers oor 250kg het teen R36,88 per kg verkoop.

Ander veilingspryse vir beeste:

A-klas beeste            R27,30 per kg

B-klas beeste            R23,50 per kg

C-klas vet koeie        R22,87 per kg

Maer koeie                Wissel van R18,00 na R20,95 per kg

Slagbulle                    R24,32 per kg

Skape

Stoorlammers          R50,00 per kg

Slaglammers            R40,11 per kg

Stoorskape               R33,75 per kg

Vetskape                  R31,66 per kg

Bokke

Lammers                 R49,50 per kg

Ooie                         R38,80 per kg


Vir meer inligting besoek vleisprys.co.za.



OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.