On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams

Agri Hour

SA kan meer as 5 jaar neem om weer sy bek-en-klouseervrye status terug te kry

───   ELSABÉ RICHARD 05:00 Wed, 08 Sep 2021

SA kan meer as 5 jaar neem om weer sy bek-en-klouseervrye status terug te kry | News Article
FOTO: PHOTOXPRESS

Dit kan Suid-Afrika meer as vyf jaar neem om sy bek-en-klouseervrye status te herwin.

Dit, nadat Suid-Afrika sy bek-en-klouseervrye status op ‘n permanente basis by die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid (OIE) verloor het. 

Volgens Koos van der Ryst van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), is die uitbreking van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal weer ‘n terugslag vir die bedryf. 

Sien onderstaande PODCAST

Hy het tydens die organisasie se jaarkongres hieroor gepraat.



OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.