On Now
Weekends 20:00 - 22:00
Sunday Night OFM
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Skade weens veldbrande in NW beloop miljarde Rand

───   ELSABÉ RICHARD 05:30 Thu, 30 Sep 2021

Skade weens veldbrande in NW beloop miljarde Rand | News Article
Foto: Working on Fire (Facebook)

Skade weens wegholveldbrande tussen 1 Mei en 23 September in Noordwes beloop tussen R2,75 en R3,5 miljard.

Sien onderstaande PODCAST

Dit is volgens Erich Stoch, voorsitter van die Noordwes Sambreel-brandbeskermingsvereniging. 

Stoch voeg by dat meer as 600 000 hektaar veld gedurende die genoemde tydperk in die provinsie verwoes is. 



OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.