On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Arts

OFM Kunsteklop: Kom ervaar Vrystaat Klank en Klassik

───   08:44 Thu, 27 Oct 2022

OFM Kunsteklop: Kom ervaar Vrystaat Klank en Klassik  | News Article

Die Vrystaat Klank en Klassik konserte skop af op 30 Oktober en beloof om 'n geleentheid soos geen ander te wees nie.

Die Vrystaat Klank en Klassik konserte skop af op 30 Oktober en beloof om 'n geleentheid soos geen ander te wees nie.



 In die OFM Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Elretha Britz kurator van die Vrystaat Klank en Klassik.


Die program is as volg:

  • Camille Saint-Saëns - 30 Oct 2022, 16:00
  • Student Concert - 31 Oct 2022, 18:30
  • Sibongile Mngoma in Concert - 01 Nov 2022, 18:30
  • Viola and Friends - 02 Nov 2022, 18:30
  • Nicolene Gibbons - Soloklavier - 03 Nov 2022, 18:30
  • Big 5 Brass Quintet - 04 Nov 2022, 18:30
  • So maak ons drama (Oppie radio) - 05 Nov 2022, 14:30
  • 3 Soprane en Mathilda - 05 Nov 2022, 18:30
  • High Scorers' Concert - 06 Nov 2022, 15:00


Die konserte vind plaas tussen 30 Oktober – 6 November 2022 by die Odeion-ouditorium, Universiteit van die Vrystaat-kampus. Hektoegang is gratis en besprekings by Webtickets en by die deur.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.