On Now
Weekends 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: 00:00 - 05:00 Early Mornings with Oscar
Listen Live Streams

Arts

'Nostalgie' beloof 'n reis deur Afrikaanse musiek vir 'n goeie doel

───   09:20 Tue, 24 Oct 2023

'Nostalgie' beloof 'n reis deur Afrikaanse musiek vir 'n goeie doel | News Article

Die Bloemfonteinse Gemeenskapsteater van die ATKV nooi jou na die #WeesDieVerskilFees ten bate van die Lettie Fouché Skool en Vrystaat Nasorgsentrum. Dit vind op 4 November by die oorlogmuseum in Bloemfontein plaas.

Die #WeesDieVerskilFees vind Saterdag 4 November in Bloemfontein plaas. Een van die produksies, Nostalgie beloof om jou op ‘n reis te neem deur Afrikaanse musiek. Musikale regiseur Jaco Bezuidenhout en hoofsanger Lourens Brink sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te praat oor die program. 




@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.