Arts
Vrystaat Kunstefees – ‘Waansin’ is aangrypend, gegrond op ware gebeure─── 09:00 Thu, 04 Jul 2024
’n Verhaal van liefde deur die oë van ’n waansinnige ma wie se geestesongesteldheid uitdrukking vind deur die lens van haar radikale godsdiensbeskouing. Gegrond op ware gebeure.
Markus 10:14: “Jesus het vir hulle gesê: ‘Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie …”
Gegrond op ware gebeure.
Carin Bester en Lee-Ann van Rooi sluit by Yolanda aan in die OFM Kunsteklop.
Genre: Drama
Rolverdeling: Carin Bester
Regisseur: Lee-Ann van Rooi
Klankbaan, Beligtingsontwerp en Verhoogbestuur: Roland du Preez
(Geen O/14)
Lokaal: kykNET Albert Wessels Ouditorium
Kaartjieprys: R120 vooraf, R150 by die deur
Datums en Tye: 3 Jul 18:00, 4 Jul 17:00, 6 Jul 16:00
https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1546058174