Arts
Snowflake in Potch die tuiste vir ’n trio van kuns─── 08:14 Tue, 23 Jul 2024

“Hierdie kunstenaars vind inspirasie uit die natuur en interpreteer dit volgens hul eie unieke styl.”
Die koördineerder van die uitstalling “When art and nature collides”, Martie Bothma, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop.
Kreatiewe skeppings gee vreugde om self te skep, maar ook te waardeer. Kom waardeer die groepuitstalling “When art and nature collides” van Betsy Wiese, Lize-Marié Loubser en Clarise van Rooyen by die Snowflake in Potchefstroom. Die uitstalling duur tot die 12de Augustus.
Al drie hierdie kunstenaars vind inspirasie uit die natuur en interpreteer dit volgens hul eie unieke styl.