On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Arts

‘Modulacion’ aangebied deur Vrystaat Jeugorkes gaan gehoor met hul talent verras

───   09:00 Thu, 21 Aug 2025

‘Modulacion’ aangebied deur Vrystaat Jeugorkes gaan gehoor met hul talent verras | News Article
Dalene Fourie, Yolanda Maartens en Victoria Seekoei

Die Vrystaat Jeugorkes (FSYO) koester en ontwikkel die talent van jong musikante. Sluit by hulle aan terwyl hulle hul talent en harde werk ten toon stel in hul konsert op 6 September 2025.

Vrystaat Jeugorkesbestuurder, Victoria Seekoei en hoof fluitspeler, Dalene Fourie sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM KLunsteklop.

Die Vrystaat Jeugorkes (FSYO) is ’n sleutelkomponent van die Vrystaat Simfonieorkesgeselskap.

Dit tree op as ’n voedingsorkes vir die FSSO en is ’n noodsaaklike element van die musiek-opvoedkundige-pyplyn by die Odeion Skool vir Musiek in Bloemfontein. Die lede bestaan uit senior leerders, asook universiteitstudente.


Die FSYO koester en ontwikkel die talent van jong musikante. Sluit by hulle aan terwyl hulle hul talent en harde werk ten toon stel in hul konsert op 6 September 2025.

FSYO Sinfonietta-program

Millenium Suite 

Minuetto 

Cinema Paradiso 

Take Five 

FSYO-program

Egmont Overture 

Adagio from Spartacus

Concerino op.21 (mov.1)
Hungarian dance
Amavolovolo

Navrae kan gerig word aan Victoria Seekoei per e-pos by fsyo@ufs.ac.za, óf skakel 051 401 2342.

Besoek gerus ook die FSYO op Facebook.

Konsertinligting:

6 September 2025

18:00 by Odeion in Bloemfontein

Toegang is gratis en plekke kan wel gereserveer word by Quicket.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.