On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: Sakkie se Arkie

───   11:36 Wed, 02 Feb 2022

Kontreikuiers: Sakkie se Arkie | News Article

In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

At Lunch se Cyril Viljoen kuier vandeesweek met Sakkie Spangenberg, eienaar van Upington se gewilde 'Sakkie se Arkie'.

LEES OOK: Kate Rok leef haar kuns uit deur 'teatrale Afrikana'

Die Oranjerivier is majestueus en Sakkie se Arkie is 'n fantastiese manier om dit te verken. Met hierdie rit kan jy agteroor sit en ontspan terwyl jy die asemrowende sonsondergang op hierdie riviervaartwaarneem.



Die roete wat Sakkie se Arkie stel besoekers bloot aan fantastiese voëlkyk,  goeie geselskap en musiek en besoekers kan beslis die Kalahari-son geniet met 'n skemerkelkie. 


Dit is geleë op die oewer van die Oranjerivier in Upington en dit is die ideale plek om die gewoel van die stad te ontsnap en om die ontspanne en opwindende potensiaal van die Oranjerivier te geniet.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.