On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nikki
Show Background
NEXT: 18:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Heerlike Kerrie en Rys

───   12:22 Wed, 26 Jan 2011

Heerlike Kerrie en Rys | News Article

Kerrie en Rys

5 kg maalvleis
2 kg pak gevriesde gemengde groente
2 k pitlose rosyne
¼ t naeltjies
½ t koljander
1 k asyn
1 ¼ koppie appelkooskonfyt
6 e kerriepoeier (mild) (afgeskraap)
½ koppie olie
1 t mosterd
1 klein blikkie tamatiepasta (115 g)
Sout en peper na smaak

Metode:
Braai uie. Voeg maalvleis by. Prut vir 15 minute. Voeg groente by. Roer geurmiddels in en prut vir 30 minute. Voeg tamatiepasta en rosyne by en kook goed deur. Vir 5 kg vleis gebruik 2 kg rys.
 

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.