On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Laurika
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Maaskaastert

───   12:21 Mon, 07 Feb 2011

Maaskaastert | News Article

Kors:
Sny ‘n “swiss roll” in stukke en pak in tertbord as kors.

Vulsel:

1 houer maaskaas (250 g)
½ koppie suurlemoensap
1 blik kondensmelk (397 g)

Metode:
Klits bogenoemde baie goed en gooi bo-op kors.
Neem enige blikkie se ingelegde vrugte (apelliefies is die lekkerste), gooi die sous af en pak die vrugte bo-op die vulsel. Maak die sous dik met bietjie vla en, wanneer afgekoel, gooi-bo-oor die tert. Sit in yskas tot gestol.
 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.