On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Business

TLU SA Kongres kyk na oplossings vir landbou-uitdagings

───   OLEBOGENG MOTSE 20:23 Thu, 14 Sep 2023

TLU SA Kongres kyk na oplossings vir landbou-uitdagings | News Article
FOTO: TLU SA se 2023-kongres

Die TLU SA se 2023-kongres se fokus was om oplossings vir die landbousektor se huidige uitdagings te kry.

Die hoofbestuurder Bennie van Zyl deel met OFM Sakeuur die hoogtepunte van verlede week se kongres. Die tema was 'Vier Seisoene van Landbou'. 

LEES OOK: Herroeping van droogte as 'n ramp wek talle vrae

Hy sê die vernaamste oorsake van Suid-Afrika se uitdagings is geïdentifiseer en ontleed. Vir meer oor die gesprek tussen Bennie van Zyl en Kayla Barker luister hieronder:

LEES OOK: Ekonomiese groei belangrik vir SA

OFM Sakeuur

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.