On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Central SA

Valke lê beslag op dokumente by Noord-Kaapse Gesondheidsdepartement

───   10:26 Sat, 12 Mar 2022

Valke lê beslag op dokumente by Noord-Kaapse Gesondheidsdepartement  | News Article

Die Valke in die Noord-Kaap het ‘n beslagleggingsoperasie Vrydag uitgevoer by die hoofkantoor van die provinsie se Departement van Gesondheid in Kimberley.

Valke woordvoerder Tegogo Thebe kon bevestig dat beslag gelê is op hardeskywe en geheuestokkies in hulle ondersoek na ‘n reeks klagtes van bedrog en onregmatighede.

Die klagtes hou glo verband met die departement se aankope van Covid-19 persoonlike beskermingstoerusting.

Lees meer - #BreakingNews: SIU, Hawks arrest National Lotteries officials in NC - PHOTOS

Thebe sê die ondersoekspan is vol vertroue dat meer inhegtenisnames sal volg.

LEES MEER: Communal land saga: Northern Cape municipality in trouble

OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.