On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Ashmund
Show Background
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Central SA

Kimberley-munisipaliteit sny onwettige kragaansluitings

───   13:51 Wed, 22 Jun 2022

Kimberley-munisipaliteit sny onwettige kragaansluitings | News Article
FOTO: OFM-nuus

Die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley het begin om die elektrisiteitstoevoer na alle sakepersele, huiswinkels en huishoudings met onwettige aansluitings, te sny.

Die munisipaliteit se woordvoerder, Thoko Riet, sê boetes van nagenoeg R8 000 word gehef vir heraansluiting, wat insluit die gepeut aan kragbokse. 

Sy sê die munisipaliteit beskik oor 'n lys van verdagte verbruikers, met amptenare wat tans besig is met inspeksies om te kyk na onwettige kragaansluitings.

Riet sê die optrede van die munisipaliteit is om miljoene rande te verhaal wat weens onwettige kragaansluitiings vir die stad van Kimberley verlore gegaan het oor die jare.

Sy deel dat kommunikasie rakende uitstaande rekeninge, wat reeds meer as 90 dae nie betaal is nie, word tans met verbruikers gekommunikeer. 

OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.