Cricket
Proteas realisties oor tweede toets─── 07:06 Thu, 02 Aug 2012
Liezl Liebenberg
Proteakaptein, Graeme Smith, sê die span is realisties oor die groot taak wat gedurende die volgende vyf dae vir hul voorlê. Die Suid-Afrikaners en Engeland sê mekaar van vandag af die stryd aan in die tweede toets op Headingley in Leeds. Smith sê sy span fokus net daarop om die wedstryd te wen, en nie om noodwendig weer ‘n beurt oorwinning te behaal nie.
Krieket Suid-Afrika
Proteas realisties oor tweede toets:
