On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

South Africa

Die Solidariteit #JouYster kompetisie loots by NAMPO

───   09:42 Mon, 11 May 2026

Sponsored09:42 Mon, 11 May 2026
Die Solidariteit #JouYster kompetisie loots by NAMPO | News Article

Solidariteit se gewilde #JouYster-kompetisie vier die ambagslui wat daagliks met hul hande bou, herstel en 'n werklike verskil in gemeenskappe maak.

Die kompetisie gee erkenning aan harde werk, vakmanskap en die mense wat dikwels agter die skerms ons land aan die gang hou. 

Stef Pretorius, beroepsnetwerkkoördineerder van die Solidariteit Ambagnetwerk, sluit by Yolanda Maartens aan om meer te vertel oor hoe jy iemand kan nomineer en waarom hierdie inisiatief so belangrik is. 

 

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.