On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Cricket

AB tog in Titans-groep vir Kampioeneliga T20

───   16:19 Fri, 12 Oct 2012

AB tog in Titans-groep vir Kampioeneliga T20 | News Article

Die Titans het bevestig dat die kaptein van die Proteas se eendag-en T20-spanne, AB de Villiers, wel deel van hul Kampioeneliga T20-groep sal wees.

Die Titans het bevestig dat die kaptein van die Proteas se eendag- en T20-spanne, AB de Villiers, wel deel van hul Kampioeneliga T20-groep sal wees.  Die spanbestuur het egter nog nie duidelikheid of hy eers later in die toernooi in aksie sal wees nie.  Titans-afrigter, Matthew Maynard, sê De Villiers ondergaan tans intensiewe rugbehandeling en ‘n –versterkingsprogram.   Die Protea-kaptein het pas na die span uit die Wereld T20-toernooi in Sri Lanka uitgeskakel is, gesê dat hy erge rugprobleme ondervind.

Die Titans skop hulle KampioeneligaT20-veldtog more teen die Perth Scorchers op Supersportpark in Centurion af.  Die kragmeting begin om 13:30.

Krieket Suid-Afrika

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.