Entertainment
Ruhan du Toit praat oor SPAR OFM Carols by Candlelight─── 08:50 Fri, 04 Nov 2022
SPAR OFM Carols by Candlelight is terug en Ruhan du Toit is een van die talentvolle kunstenaars wat daar gaan optree.
Ruhan du Toit het bietjie meer oor SPAR OFM Carols by Candlelight en sy opwinding daaroor met die Good Morning Breakfast-span gedeel.
Lees ook: SPAR OFM Carols by Candlelight 2022
Luister die volledige gesprek hier:
