On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch James
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Entertainment

Die Anker Kersmark is hier!

───   09:39 Tue, 24 Nov 2026

Sponsored09:39 Tue, 24 Nov 2026
Die Anker Kersmark is hier! | News Article

Kom kuier saam, doen jou Kersinkopies én ondersteun ’n skool wat ’n verskil maak!

By Die Ankerskool in Vanderbijlpark kry elke leerder ruimte om te groei deur akademiese onderrig en praktiese beroepsvaardighede - en by hul Kersmark kan jy hul ongelooflike vakmanskap eerstehands ervaar.

Wat wag op jou:

  • Unieke, handgemaakte geskenke deur hul leerders - van braais en piekniektafels tot houtkersbome en meubels
    Smullekker kosstalletjies en gesellige kuierplek vir die hele gesin
  • Lekker vermaak met boereorkeste, DJ Louis, Sheldon, Deon Groot en Johnny Takbok
  • Die groot Boereworskompetisie op Saterdag tussen 11:00 en 13:00

Wanneer: Vrydag 27 November: 08:00 – 16:00 en Saterdag 28 November: 08:00 – 14:00

Waar: Die Ankerskool, Tennysonstraat CW6, Vanderbijlpark

Toegang: Slegs R20 per persoon (Kinders onder 12 gratis!)

Bring die familie, nooi jou vriende en kom ondersteun plaaslike onderwys! 

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.