Entertainment
Cars in the Park: Vir motorentoesiaste en die hele familie─── 14:39 Fri, 28 Apr 2023
Sponsored14:39 Fri, 28 Apr 2023
Op Maandag, 1 Mei 2023, word die 34ste ‘Cars in the Park’ deur die OVS Veteraanmotorklub aangebied. Dit vind plaas by Martie du Plessis Skool in Bloemfontein, en word moontlik gemaak deur ‘C & F Motor Spares’.
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens het met Tertius Swartz van die OVS Veteraanmotorklub gepraat oor hierdie geleentheid vir motor liefhebers en hulle gesinne. Luister hier:

