On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Entertainment

De Klerk Oelofse opgewonde oor Aardklop

───   09:33 Tue, 08 Aug 2023

Sponsored09:33 Tue, 08 Aug 2023
De Klerk Oelofse opgewonde oor Aardklop  | News Article

Momentum Beleggings Aardklop is om die draai en akteur De Klerk Oelofse is baie opgewonde oor dié fees van sy tuisdorp, Potchefstroom. Vanjaar is hy te sien in twee teaterstukke.

Hy het met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels oor ‘n debuutproduksie, Braam en die engel so wel as ’n Akkerboom. Aardklop Nasionale Kunstefees vind vanjaar plaas vanaf 3 tot 8 Oktober 2023.

Braam en die engel, ’n debuutproduksie geskoei op die boeiende verhaal oor die krag van vriendskap, verbeelding en hoop, is gebaseer op die jeug roman deur Marietjie de Jongh met regie deur Nico Scheepers.

’n Akkerboom is een van daai unieke teaterproduksies wat gehore elke keer verras.

Kaartjies beskikbaar by Ticketpro. 

Vir die volledige program besoek aardklop.co.za.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.