On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Entertainment

More Music Friday: Dodo Nyoka

───   08:28 Fri, 15 Sep 2023

More Music Friday: Dodo Nyoka | News Article
Foto: Facebook

Die gewilde Afrikaanse sanger Dodo Nyoka het 'n draai by die Good Morning Breakfast-span gemaak om sy akoestiese weergawe van sy liedjies vir More Music Friday te speel.

Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel.

Hierdie week het die gewilde Afrikaanse sanger Dodo Nyoka 'n draai by die span gemaak.

LEES OOK: More Music Friday: Prop

Luister na die volledige onderhoud hier: 

@ 2023 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.