On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
NEXT: 20:00 - 23:59 The Music Man Mix with The Music Man
Listen Live Streams

Entertainment

Nou op KykNet: Lottoland Help ‘n Dorp!

───   09:34 Wed, 11 Oct 2023

Sponsored09:34 Wed, 11 Oct 2023
Nou op KykNet: Lottoland Help ‘n Dorp! | News Article

Lottoland se nuwe TV reeks: Lottoland Help ‘n Dorp begin op 11 October 2023 om 21:00 op KykNet (DSTV kanaal 144).

Onthou om Lottoland Help ‘n Dorp te kyk Woensdagaand om 21:00 op KykNet. 

Die Lottoland Help 'n Dorp TV-program is Lottoland se jongste gemeenskapsgerigte inisiatief wat daarop gemik is om klein dorpies regoor Suid-Afrika te help verbeter en te bevoordeel. Om dit te doen gaan Lottoland op pad om die inwoners van hierdie dorpe te besoek wat 'n droom het om positiewe verandering in hul gemeenskap te beïnvloed.

Lottoland kuier egter nie net om net oor drome te praat nie, hulle kuier om daardie drome in werklikheid te omskep! Hierdie inisiatief sal projekvoorstelle van die inwoners van hierdie gemeenskappe hersien en tot lewe bring met 'n begroting van tot R500 000!

Laai of stroom die nuwe liedjie van Ruan Du Toit: Mense op die Dorp. Die opbrengs gaan na die Lottoland Care Foundation waar Lottoland weer sal terug ploeg in Lottoland Help ‘n Dorp.

Bemarkingshoof Maryke Haywood kuier op Mid-Morning Magic en vertel meer aan Yolanda Maartens:

Lottoland is ‘n weddenskapsplatform waar jy op internationale loterye kan wed. Jy kan dus nou ‘n kans staan om nie net miljoene nie maar miljarde te wen, net op Lottoland.co.za.

Geen persone onder die ouderdom van 18 jaar mag dobbel nie. Operateur is ‘n gelisensieerde beroepswedder by die Wes-Kaapse Raad van Dobbellary en Wedrenne. Nasionale verantwoordelike dobbel tolvrye hulplyn 0800 006 008. Wenners weet wanneer om te stop.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.