On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Entertainment

Richann Brussow stel sy nuwe enkelsnit op die Good Morning Breakfast bekend

───   08:38 Thu, 15 May 2025

Richann Brussow stel sy nuwe enkelsnit op die Good Morning Breakfast bekend | News Article
Richann Brussow with the Good Morning Breakfast’s Shandor, Margaret and John. Photo: OFM

Hy sê -"By Nampo neem jy altyd 'n photo in n trekker sê wiel, as jy nie het nie, was jy nie by Nampo nie."

Richann Brüssow het bekend geraak op kykNET se Boer Soek ’n Vrou en ook as deel van die musiekduo Reën. Richann is nou gereed om sy musiekloopbaan as solo kunstenaar af te skop, hy het sy nuwe enkelsnit Tyd bekend gestel op die #Goodmorningbreakfast. 

Richann vertel oor die inspirasie agter die liedjie en oor die opwinding  vansy nuwe awontuur as Solo Kunstenaar.

Nie net is Richann ’n suksessvolle kunstenaar nie, hy is ook n kranige boer. Richann sê Nampo is een van sy gunsteling tye van die jaar en voeg by: “By Nampo neem jy altyd ’n photo in n trekker sê wiel, as jy nie het nie, was jy nie by Nampo nie.” 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.