On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Entertainment

Werner gesels oor sy liefdesbrief vir Afrikaans

───   09:21 Fri, 27 Jun 2025

Werner gesels oor sy liefdesbrief vir Afrikaans | News Article
Margaret Whitfield, Werner van der Hoven en Shandor Potgieter. Foto: OFM

Op ’n reis deur die Vrystaat het Werner van der Hoven en sy pragtige gesin bietjie kom inloer op die Good Morning Breakfast.

Vir baie lank het Werner sy musiek in Engels geskryf en gesing, nou – jare later – is sy nuwe enkelsnit “Hart se Taal” – ’n liefdesbrief aan Afrikaans saam met Ricus Nel en Bok van Blerk. 

 

Werner woon dalk in die wynland, maar hy kom van die Vrystaat af. Gebore in Kroonstad, is Werner vir seker Sentraal-Suid-Afrika se eie. Treffer ná treffer uit sy pen, ons sien uit om te sien wat kom volgende.

OFM


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.