On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams

Entertainment

Koop nou kaartjies vir die Rondebult Hartklop Fees

───   09:10 Thu, 24 Jul 2025

Sponsored09:10 Thu, 24 Jul 2025
Koop nou kaartjies vir die Rondebult Hartklop Fees | News Article

Op 2 Augustus 2025 bring Hoërskool Schweizer-Reneke, saam met Rondebult Construction Machines, weer die gewilde Rondebult Hartklop Fees vir nóg ’n dag vol ritme, pret en gemeenskapsgees!

Oloff van Niekerk, wat op die Beheerliggaam van Hoërskool Schweizer-Reneke dien, vertel vir ons meer oor wat besoekers kan verwag.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.